News

Emfuleni-raadslid sterf ná siekte

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir Openbare Werke, Tumi Mochawe, is vroeër vandeesweek oorlede.

VANDERBIJLPARK – Die voormalige burgemeesterskomiteelid vir Openbare Werke, Itumeleng ‘Tumi’ Mochawe, is oorlede ná ’n siekte.

Vaalweekblad verneem dat Mochawe op 26 Junie in die hospitaal oorlede is.

Sy afsterwe het wyd reaksie in die Vaal-gemeenskap en politieke kringe ontlok.

Huldeblyke het sedertdien ingestroom van verskeie organisasies en individue ná die nuus van sy dood.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button