News
Dokkies se Maru-ché gekroon as Mej. Rainbow Nation 2026
Maru-ché Pienaar van Hoërskool Dr. Malan is as Mej. Rainbow Nation 2026 aangewys.
Maru-ché Pienaar, ‘n leerder van die Hoërskool Dr. Malan, het aan die Mnr. en Mej. Rainbow Nation 2026-kompetisie deelgeneem en is tydens die kompetisie as Mej. Rainbow Nation 2026 aangewys.
Die aankondiging volg nadat sy sterk deelname gelewer het en haarself tydens die geleentheid met selfvertroue en trots verteenwoordig het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
