News

Geen vordering by Emfuleni Raadsvergadering

Die eerste ELM raadsvergadering is tans amptelik aan die gang, maar alles het nou vir 'n wyle tot stilstand gekom.

VEREENIGING – Verrigtinge by die Emfuleni Raadsvergadering waar onder andere die nuwe burgemeester verkies moet word, het tot stilstand gekom.

Nadat die raadslede ingesweer is, moet die agenda aangeneem word.

Op die punt het die ANC, EFF en Action SA ‘n 15 min breek voorgestel omdat hulle besprekings wil hou.

Die DA het geopponeer en vir amper ‘n halfuur is daar debat gevoer oor die reëls en regulasies en of die 15 min toegestaan moes word.

Teen 11:30 was daar nog steeds nie konsensus of vordering nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button