VEREENIGING. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir al die interlaer en interhoër aksie.
Carla Snyman van Vryheidsmonument hardloop vir Vale tydens die Vereeniging Weskring Interlaer. Foto: Ettienne van RensburgLogan Venter van die Laerskool Risiville het Donderdag tydens die Ooskring-interlaer drie tweede plekke behaal. Sy het verlede Saterdag op die DP de Villiers-stadion tydens die Laerskool Vaalpark se Uitnodigings-byeenkoms hard met Moederaarde kennis gemaak, maar was Donderdag weer op haar pos. Foto: Ettienne van Rensburg‘n Hoogspring-atleet van Laerskool Drie Riviere seil oor die dwarslat. Foto: Ettienne van RensburgDiego da Silva het ondanks ‘n dyspierbesering ‘n derde plek in die naelloop-uitdunne behaal maar moes aan die finaal onttrek. Foto: Ettienne van Rensburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za