Photo GalleriesSportSportSport

Dokkies of Hoekies wie gaan vanjaar koning kraai?

MEYERTON. – Die loopgrawe is gegrawe en Saterdag gaan die Hoërskool Dr. Malan se rugbyveld in ‘n slagveld verander wanneer sy eerste rugbyspan vir die Hoërskool Driehoek van Vanderbijlpark in hulle jaarlikse FNB Classic Clash die stryd aansê. Driehoek het verlede jaar koning gekraai, maar vanjaar wil die Dokkies op sy tuiveld die bordjies verhang. …

MEYERTON. – Die loopgrawe is gegrawe en Saterdag gaan die Hoërskool Dr. Malan se rugbyveld in ‘n slagveld verander wanneer sy eerste rugbyspan vir die Hoërskool Driehoek van Vanderbijlpark in hulle jaarlikse FNB Classic Clash die stryd aansê.

Driehoek het verlede jaar koning gekraai, maar vanjaar wil die Dokkies op sy tuiveld die bordjies verhang. Die hoofwedstryd skop om 12:30 af.

Die kapteins van die Hoërskool Dr. Malan en Hoërskool Driehoek van links is: PC Pretorius (o/k), Kian le Roux (o/k), Marcel Janse van Vuuren (k) en Mikayla Oosthuizen (netbal-kaptein). Megan Fourie (Driehoek netbal- kaptein), Angelique Bezuidenhout (o/k), Kobus Oosthuizen (rugby: o/k) en Stephan Botha (k).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button