Photo GalleriesSportSportSport

Nou vir die eindstryde

Rugbyglorie wink! Die Valke-Suid se laerskole rugby bereik vandeesweek die pylvak wanneer die Sedibeng Laerskole Rugby Vereniging die onderskeie eindstryde Woensdag, 13 Junie, in Meyerton by die Hoërskool Dr. Malan plaasvind. Die eerste skote gaan om 12:00 klap wanneer die top o.9 tot o.13-spanne van Heilbron, Parys, Vereeniging, Meyerton en Heidelberg mekaar die stryd aansê. …

Rugbyglorie wink!

Die Valke-Suid se laerskole rugby bereik vandeesweek die pylvak wanneer die Sedibeng Laerskole Rugby Vereniging die onderskeie eindstryde Woensdag, 13 Junie, in Meyerton by die Hoërskool Dr. Malan plaasvind.
Die eerste skote gaan om 12:00 klap wanneer die top o.9 tot o.13-spanne van Heilbron, Parys, Vereeniging, Meyerton en Heidelberg mekaar die stryd aansê.
Die halfeindstryde het verlede week op die VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind en die spanne het kaalvoetrugby uit die boonste rakke gespeel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button