Local newsPhoto GalleriesSportSportSport

Wild Trail Run is wilder as wild

VANDERBIJLPARK. – Die Wild Trail Run oor 5km, 10km en 20km het Saterdagoggend 16 Junie honderde atlete van regoor die Vaaldriehoek en elders gelok. Volgens Malie van der Walt, die organideerder van die wedloop, is die atlete gaande oor die tegniese gedeeltes van roete en wil net weet wanneer die volgende wedloop gaan plaasvind. – …

VANDERBIJLPARK. – Die Wild Trail Run oor 5km, 10km en 20km het Saterdagoggend 16 Junie honderde atlete van regoor die Vaaldriehoek en elders gelok. Volgens Malie van der Walt, die organideerder van die wedloop, is die atlete gaande oor die tegniese gedeeltes van roete en wil net weet wanneer die volgende wedloop gaan plaasvind. – Vir die volledige berig en nog foto’s koop vandeesweek Vaalweekblad 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button