Photo GalleriesSportSportSport

Fotogallery: Sedibeng Laerskole Rugby-eindstryde

MEYERTON. – Alle paaie het verlede Woensdag na die Hoërskool Dr. Malan gelei met die Sedibeng Laerskole  Rugby-eindstryde wat daar beslis is.  Die uitslae van die eindstryde is: Akademie-liga: o.9: Voorwaarts 10, Handhawer 0. o.11: Handhawer 32, Heilbron 10; o.13: Voorwaarts 15, Heilbron 5. Ontwikkelings-liga: o.9: Leeuwspruit 22, Oospark 5. 10 Leeuwspruit 31, Oospark 0; o.11: …

MEYERTON. – Alle paaie het verlede Woensdag na die Hoërskool Dr. Malan gelei met die Sedibeng Laerskole  Rugby-eindstryde wat daar beslis is.  Die uitslae van die eindstryde is: Akademie-liga: o.9: Voorwaarts 10, Handhawer 0. o.11: Handhawer 32, Heilbron 10; o.13: Voorwaarts 15, Heilbron 5. Ontwikkelings-liga: o.9: Leeuwspruit 22, Oospark 5. 10 Leeuwspruit 31, Oospark 0; o.11: Hendrik van der Bijl 10, Noordhoek 7. o.13B: Noordhoek 17, Leeuw-spruit 15; o.13 A Hendrik van der Bijl 32, Leeuwspruit 0.
Elite-liga: o.9 Fonteine 20, Parys 10. o.10: Parys 10, Fonteine 0. o.11 Suikerbos 10, Parys 0. o.13 B: Parys 31, DF Malherbe 5. o.13 A: DF Malherbe 17, Suikerbos 12. Super-liga:o.9: Vryheidsmonument 0, Vaalpark 0. o.10: Risiville 29, Kollegepark 7. o.11: Risiville 17, Kollegepark 12; o.13 B: Midvaal 22 Risiville 15. o.13A Risiville 22, Midvaal 12.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button