Photo GalleriesSportSportSport

Vaal River City Marathon om die draai

VANDERBIJLPARK. – As jy nog ‘n kans wil hê om vir die Twee Oseane of Comrades Marathon te kwalifiseer,dan kan jy nie bekostig om die Vaal River City Marathon oor 42.2km en 21km mis te loop nie. Daar is ook ’n 10km-wedloop en ’n 5km-pretwedloop vir diegene wat nie vir die langer afstande kans sien …

VANDERBIJLPARK. – As jy nog ‘n kans wil hê om vir die Twee Oseane of Comrades Marathon te kwalifiseer,dan kan jy nie bekostig om die Vaal River City Marathon oor 42.2km en 21km mis te loop nie.
Daar is ook ’n 10km-wedloop en ’n 5km-pretwedloop vir diegene wat nie vir die langer afstande kans sien nie.
Die 42.2km -en 10km-wedlope gaan ook deel vorm van Atletiek Vaaldriehoek se Kampioenskap (AVT). Die wedlope skop vroegoggend om 06:00 af. Besoek gerus www.vaalrivercitymarathon.com vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button