Photo GalleriesSportSportSport

Omstrede strafdrie kelder Valia

VANDERBIJLPARK. – ‘n Begrafnis-atmosfeer het Saterdag soos ‘n versmorende kombers oor die Hoërskool Transvalia gehang, nadat sy eerste rugbyspan met 37-38 deur Menlopark in die Virsekerbeker geklop is. ‘n Omstrede strafdrie in die doodsnikke het ‘n oorwinning aan die besoekers van die Jakarandastad besorg. Transvalia kom eerskomende Saterdag op sy tuisveld teen Garsfontein te staan. …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Begrafnis-atmosfeer het Saterdag soos ‘n versmorende kombers oor die Hoërskool Transvalia gehang, nadat sy eerste rugbyspan met 37-38 deur Menlopark in die Virsekerbeker geklop is.

‘n Omstrede strafdrie in die doodsnikke het ‘n oorwinning aan die besoekers van die Jakarandastad besorg. Transvalia kom eerskomende Saterdag op sy tuisveld teen Garsfontein te staan. Valia se eerstes kort slegs een bonuspunt om vir die volgende rondte te kwalifiseer.

Die wedstryd skop om 12:45 af en word regstreeks op DSTV kanaal 144 uitgesaai.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button