Photo GalleriesSportSportSport

Transvalia wen rugbyboerpot

VANDERBIJLPARK. – Dis soos om die rugbyboerpot te wen! Die vreugdevure brand vandeesweek hoog nadat die Hoërskool Transvalia ‘n uitnodiging gekry het om aanstaande jaar in Kimberley aan die gewilde Wildeklawer-rugbyreeks deel te neem. Transvalia en die Hoërskool Garsfontein is die enigste nuwelinge in die reeks en sluit hulle by uitgelese geselskap aan. Die spanne …

VANDERBIJLPARK. – Dis soos om die rugbyboerpot te wen! Die vreugdevure brand vandeesweek hoog nadat die Hoërskool Transvalia ‘n uitnodiging gekry het om aanstaande jaar in Kimberley aan die gewilde Wildeklawer-rugbyreeks deel te neem.
Transvalia en die Hoërskool Garsfontein is die enigste nuwelinge in die reeks en sluit hulle by uitgelese geselskap aan. Die spanne wat aanstaande jaar gaan deelneem is: Die spanne is: Boland Landbou, Helpmekaar, Monument, Grey-kollege, Paul Roos Gimnasium, Paarl Gimnasium, Oakdale Landbou, Stellenberg, Affies, Waterkloof, Hoër Jongenskool Paarl, Glenwood, Noord-Kaap, Diamantveld, Outeniqua, Menlopark, HTS Drostdy, Welkom Gimnasium, Transvalia en Garsfontein.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button