Photo GalleriesSportSportSport

Valie-vuiste klap in Jakarandastad

PRETORIA. – Meyerton se liefling seun, Ruann Visser, die SA swaargewig-bokskampioen, het Sondag in die Sun Area sy terugkeer tot die kryt na ‘n afwesigheid van sewe maande gemaak. Visser het Luke Sutherland met ‘n tegniese uitklophou in die sesde ronde gestuit. Kaizer Fokase van die Blue Stallion Boxing Fitness Club in Vanderbijlpark het ‘n …

PRETORIA. – Meyerton se liefling seun, Ruann Visser, die SA swaargewig-bokskampioen, het Sondag in die Sun Area sy terugkeer tot die kryt na ‘n afwesigheid van sewe maande gemaak.

Visser het Luke Sutherland met ‘n tegniese uitklophou in die sesde ronde gestuit. Kaizer Fokase van die Blue Stallion Boxing Fitness Club in Vanderbijlpark het ‘n gelykopuitslag in sy eerste geveg in 10 jaar afgedwing.  Die Visser-Gimnasium van Meyerton het ‘n goeie dag beleef met sy Europese boksers, Vladyslav Baranov en Denys Lazerev wat hulle gevegte teen onderskeidelik Clement Kamanga en Onke Duku gewen het. Visser-hulle se ander twee boksers, Noah Chikwambana en Vlad Sirenko se gevegte is op die nippertjie gekanselleer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button