Photo GalleriesSportSportSport

Topklas-krieket by SPL

VEREENIGING. – Die Topfix Sedibeng Premier League T20-reeks wat die afgelope paar weke op die Laerskool Risiville se velde gespeel word, bereik nou die pylvak. Eerskomende Saterdag sal die vierde en laaste ronde plaasvind met Mega Thunders wat verrigtinge om 08:00 teen die Pirates afskop. Daarna sal die Delta Spiders en Red Ravens kragte meet, …

VEREENIGING. – Die Topfix Sedibeng Premier League T20-reeks wat die afgelope paar weke op die Laerskool Risiville se velde gespeel word, bereik nou die pylvak.

Eerskomende Saterdag sal die vierde en laaste ronde plaasvind met Mega Thunders wat verrigtinge om 08:00 teen die Pirates afskop. Daarna sal die Delta Spiders en Red Ravens kragte meet, gevolg deur die Goscor Gladiators en die Rippers wat mekaar in die laaste wedstryd van die 2018 SPL-reeks sal aandurf.

Aksie tydens die tweede ronde van die Topfix SPL T20-reeks. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button