MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

VRK-oudspelers hartlik uitgenooi

VEREENIGING. – Op 11 Junie speel Vereeniging Rugbyklub (VRK) op sy tuisveld sy jaarlikse derbywedstryd teen NWU Vaal. VRK se bestuur nooi alle oud-spelers, afrigters, hul gade en kommiteelede uit om die spesiale geleentheid hy die ou HTS Vereeniging by te woon. VRK versoek alle oudlede om voor 3 Junie te bevestig sodat die nodige …

VEREENIGING. – Op 11 Junie speel Vereeniging Rugbyklub (VRK) op sy tuisveld sy jaarlikse derbywedstryd teen NWU Vaal.
VRK se bestuur nooi alle oud-spelers, afrigters, hul gade en kommiteelede uit om die spesiale geleentheid hy die ou HTS Vereeniging by te woon.
VRK versoek alle oudlede om voor 3 Junie te bevestig sodat die nodige reëlings en voorbereiding getref kan word.
Vir meer inligting en om te bevestig kontak Pote van Rensburg by 082 065 0612 of Jaco Visser by 082 921 0102 of Bok Penning by 083 298 7029.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button