MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Valke o.20’s breek bekerdroogte

VANDERBIJLPARK. – Die Valke het vanmiddag op die NWU Vaal se rugbyvelde die Border Bulldogs se tande met 43-34 getrek om as SA Rugby se o.20 Skildkampioen vir 2022 gekroon te word. Volgens Jan Wiegand, president van die Valke Rugbyunie, is dit die eerste keer in 16 jaar dat die Skarlakenrooies dit kon vermag.

VANDERBIJLPARK. – Die Valke het vanmiddag op die NWU Vaal se rugbyvelde die Border Bulldogs se tande met 43-34 getrek om as SA Rugby se o.20 Skildkampioen vir 2022 gekroon te word.

Volgens Jan Wiegand, president van die Valke Rugbyunie, is dit die eerste keer in 16 jaar dat die Skarlakenrooies dit kon vermag.

Die Valke se o.20-rugbyspan vier fees nadat hy die Border Bulldogs met 43-34 in die eindstryd van die SA Rugby o.20 Skildkompetisie geklop het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button