MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Bokskoors tref die Vaal
VANDERBIJLPARK. – Eerskomende Saterdag gaan die houe soos geweerskote klap wanneer die Blue Stallion Boxing Fitness Club sy tweede White Collar Bokstoernooi aanbied. Die toernooi word as ‘n huldeblyk vir vroue in boks aangebied. Die toernooi word by Impact Boxing Fitness Club (4 Carnot straat, Vanderbijlpark) aangebied. Deure open om 16:30 en die eerste gevegte …
VANDERBIJLPARK. – Eerskomende Saterdag gaan die houe soos geweerskote klap wanneer die Blue Stallion Boxing Fitness Club sy tweede White Collar Bokstoernooi aanbied.
Die toernooi word as ‘n huldeblyk vir vroue in boks aangebied. Die toernooi word by Impact Boxing Fitness Club (4 Carnot straat, Vanderbijlpark) aangebied. Deure open om 16:30 en die eerste gevegte begin om 17:00. Kaartjies is R100 per persoon. Vir meer inligting en kaartjieverkope kontak vir Assie by 082 562 2003.

