MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
D-dag vir Dokkies en Valia
MEYERTON. – Die beste van die bestes sal vanmiddag gekroon word nadat die eerste seuns-hokkiespanne van die Hoërskool Transvalia en die Hoërskool Dr. Malan mekaar die stryd aansê. Die eindstryd van die plaaslike hokkieliga word om 16:00 op die astrobaan van die Dokkies beslis. Altwee spanne het die dusver die wêreld aan die brand gespeel …
MEYERTON. – Die beste van die bestes sal vanmiddag gekroon word nadat die eerste seuns-hokkiespanne van die Hoërskool Transvalia en die Hoërskool Dr. Malan mekaar die stryd aansê.
Die eindstryd van die plaaslike hokkieliga word om 16:00 op die astrobaan van die Dokkies beslis. Altwee spanne het die dusver die wêreld aan die brand gespeel om hul plekke in die eindstryd te bespreek. Vandag is D-dag vir albei spanne met bekerglorie wat op die horison wink.
Vaalweekblad wens altwee spanne sterkte toe.

VS


