MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Dokkie-hokkie kraai koning

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan loop op die wolke nadat sy o.14 en o.18-seunshokkiespanne as die liga-kampioene gekroon is. Die Dokkies se o.14 het die Sasolburg Hoërskool met 9-0 in die eindstryd afgeslag. Die Meyrtonnerse se o.18-span het die Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark met 1-0 geklop om die kroon te dra.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button