MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Klein botteltjies groot gif
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vaalrivier se min-sportdag wat Saterdag 4 Junie plaasgevind het was ‘n reuse-sukses. Daarvan sal almal getuig wat die wintersportbyeenkoms bygewoon het. Dosyne netbal- en rugbywedstryde het op die dag plaasgevind en vir meeste skole was dit die afsluiting van hulle mini-wintersportseisoen vir 2022. ‘n Karnaval-atmosfeer het tydens die byeenkoms geheers en …
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vaalrivier se min-sportdag wat Saterdag 4 Junie plaasgevind het was ‘n reuse-sukses. Daarvan sal almal getuig wat die wintersportbyeenkoms bygewoon het. Dosyne netbal- en rugbywedstryde het op die dag plaasgevind en vir meeste skole was dit die afsluiting van hulle mini-wintersportseisoen vir 2022. ‘n Karnaval-atmosfeer het tydens die byeenkoms geheers en oud en jonk het hulself op en langs die veld gate uit geniet.








