MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Cobra-gif te sterk vir VUT
SASOLBURG. – Die eerste eerste rugbyspan van die Sasolburg Cobras het Saterdag op sy tuisveld vir VUT met 52-17 ‘n rugbyles gegee. Na sy nederlaag teen die Kmepton Wolwe die vorige naweek was die tuisspan in ‘n nukkerige bui en het vanuit die staanspoor die manne van VUT se tee geroer. Die Cobras het rustyd …
SASOLBURG. – Die eerste eerste rugbyspan van die Sasolburg Cobras het Saterdag op sy tuisveld vir VUT met 52-17 ‘n rugbyles gegee.
Na sy nederlaag teen die Kmepton Wolwe die vorige naweek was die tuisspan in ‘n nukkerige bui en het vanuit die staanspoor die manne van VUT se tee geroer. Die Cobras het rustyd reeds 36-12 voorgeloop en die versneller in die tweede skof verder platgetrap.



