MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Laerskole-eindstryde lewer spog spel

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton was op Dinsdag 7 Junie die spil van die rugby-heelal in die Vaaldriehoek toe die eindstryd van die plaaslike Laerskole-liga daar plaasgevind het. Dosyne toeskouers en spelers het op Dokkies se velde toegesak in hul soektog na bekerglorie. Die dag se wedstryde het puik spel opgelewer, maar …

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton was op Dinsdag 7 Junie die spil van die rugby-heelal in die Vaaldriehoek toe die eindstryd van die plaaslike Laerskole-liga daar plaasgevind het. Dosyne toeskouers en spelers het op Dokkies se velde toegesak in hul soektog na bekerglorie. Die dag se wedstryde het puik spel opgelewer, maar ongelukkig moes daar ‘n wenner en ‘n verloorder wees.

Emosionele tonele het homself op dieselfde veld afgespeel, terwyl een span jubel van vreugde het die ander een se trane vlak gelê.

‘b Speler van die Laerskool Risiville in aksie tydens die plaaslike Valke-liga se eindstryde wat in Meyerton beslis is. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Mens hoef nie te wonder waar hulle rugby-lojaliteite lê nie.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button