MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Kwik styg tydens netbal-uitspele
MEYERTON. – Die netbalbane van die Hoërskool Dr. Malan het Saterdag gegons met die uitspeelwedstryde om te bepaal wie tot die Gauteng Laerskole en Hoërskole Kampioenskappe gaan deurdring wat op sy bane plaasgevind het. Die Vereeniging Gimnasium, Hoërskool Dr. Malan, Driehoek, Transvalia het sake uitgespook terwyl die Laerskool Voorwaars, Emfulenipark, Kollegepark en Vryheidsmonument mekaar onder …
MEYERTON. – Die netbalbane van die Hoërskool Dr. Malan het Saterdag gegons met die uitspeelwedstryde om te bepaal wie tot die Gauteng Laerskole en Hoërskole Kampioenskappe gaan deurdring wat op sy bane plaasgevind het.
Die Vereeniging Gimnasium, Hoërskool Dr. Malan, Driehoek, Transvalia het sake uitgespook terwyl die Laerskool Voorwaars, Emfulenipark, Kollegepark en Vryheidsmonument mekaar onder meer die stryd aangesê het.



