MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Risiville maak die die regte skuiwe
VEREENIGING. – Die Laerskool Risiville kan met goeie rede trots wees op sy skaakspelers nadat hulle by die onlangse D7-skaaktoernooi geskitter het. Keagan Karsten het die afdeling vir seuns o.13 gewen en Armandt Kotzee het dieselfde in die o.11-afdelilng vermag. Zinique Coetzer het sesde in die o.13-afdeling vir dogters geëindig. Aldrie die spelers dring deur …

VEREENIGING. – Die Laerskool Risiville kan met goeie rede trots wees op sy skaakspelers nadat hulle by die onlangse D7-skaaktoernooi geskitter het.
Keagan Karsten het die afdeling vir seuns o.13 gewen en Armandt Kotzee het dieselfde in die o.11-afdelilng vermag. Zinique Coetzer het sesde in die o.13-afdeling vir dogters geëindig. Aldrie die spelers dring deur tot die Gauuteng Kampionskap wat eersdaags plaasvind.




