MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

NWU-jeugklub se oefeninge skop af

VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus se jeugrugbyklub oefen op Maandae en Woensdae van 17:00 tot 18:00 op die kampus velde. Enigeen van die ouderdom 8 tot 19 is welkom. Vir meer inligting kontak vir Dewald Pieters by 076 235 3196 of stuur ‘n epos aan dewald.pieters@nwu.ac.za Gebruik die volgende skael om vooraf op ‘n …

VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus se jeugrugbyklub oefen op Maandae en Woensdae van 17:00 tot 18:00 op die kampus velde. Enigeen van die ouderdom 8 tot 19 is welkom. Vir meer inligting kontak vir Dewald Pieters by 076 235 3196 of stuur ‘n epos aan dewald.pieters@nwu.ac.za

Gebruik die volgende skael om vooraf op ‘n aanlynvorm (Google Form) te registreer: https://forms.gle/wRT6tL3g5tEBi4oU7

 

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button