MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Valies pronk by Gauteng Kampioenskap in Boksburg
BOKSBURG. – Die Vaaldriehoek spog met ‘n talentvolle netbal-afvaardiging wat tans by die Hoërskool Dr. EG Jansen in Boksburg aan die Gauteng Netbal Kampioenskap vir hoërskole en laerskole deelneem. Honderde toeskouers het op Jeugdag 16 Junie die ysbeerweer saam met die spelers trotseer om te bepaal wie die top netbalspanne in Gauteng is. Vaalweekblad was …
BOKSBURG. – Die Vaaldriehoek spog met ‘n talentvolle netbal-afvaardiging wat tans by die Hoërskool Dr. EG Jansen in Boksburg aan die Gauteng Netbal Kampioenskap vir hoërskole en laerskole deelneem.
Honderde toeskouers het op Jeugdag 16 Junie die ysbeerweer saam met die spelers trotseer om te bepaal wie die top netbalspanne in Gauteng is. Vaalweekblad was daar tydens die eerste dag se spel om die aksie vas te vang.




