MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Help eenarm gholfkoning om sy droom te verwesenlik
VANDERBIJLPARK. – Die voormalige Wêreld Eenarmkampioen, Reinard Schuhknecht, beoog om eersdaags in Engeland aan die Wêreld Eenarm Kampioenskap deel te neem. Om sy droom te verwesenlik hou hy op Vrydag 8 Julie ‘n gholfdag op Heron Banks om fondse in te samel. ‘n Vierbal kos R2500 en selgs R1000 om ‘n gatjie te borg. Vir …
VANDERBIJLPARK. – Die voormalige Wêreld Eenarmkampioen, Reinard Schuhknecht, beoog om eersdaags in Engeland aan die Wêreld Eenarm Kampioenskap deel te neem. Om sy droom te verwesenlik hou hy op Vrydag 8 Julie ‘n gholfdag op Heron Banks om fondse in te samel. ‘n Vierbal kos R2500 en selgs R1000 om ‘n gatjie te borg. Vir besprekings kontak Tirinta by 082 232 4639.


