Photo GalleriesSportSportSport
Witwarm aksie by Emmies Krieket kampeionskap
VANDERBIJLPARK. – Daar het vandeesweek groot opwinding geheers met die Emmies Kitskrieket Kampioenskap vir o.11 en o.13-spanne wat van 20 tot 23 Junie plaasgevind het. Die paaltjies het gespat en die kolwe het in die onderskeie wedstryde geklap. Die laerskole wat aan die kampioenskap deelgeneem het, is Kollegepark, Vryheidsmonument, Handhawer, DF Malherbe en Curro. Vaalweekblad …
VANDERBIJLPARK. – Daar het vandeesweek groot opwinding geheers met die Emmies Kitskrieket Kampioenskap vir o.11 en o.13-spanne wat van 20 tot 23 Junie plaasgevind het.
Die paaltjies het gespat en die kolwe het in die onderskeie wedstryde geklap. Die laerskole wat aan die kampioenskap deelgeneem het, is Kollegepark, Vryheidsmonument, Handhawer, DF Malherbe en Curro. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
