MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Driemanskap vier 50 wedstryde saam
VANDERBIJLPARK. – Dié driemanskap van NWU Vaal Rugbyklub Conrad Robbertse, Kobus Kleyn en JP Storm het almal onlangs hul 50ste eerstespanwedstryd gespeel. Hulle het egter hulle feesviering op ys gesit en tot Saterdag 25 Junie gewag om hulle nuwe broekies op hulle tuisveld te dra. Die dag is nog meer spesiaal gemaak toe hulle met …
VANDERBIJLPARK. – Dié driemanskap van NWU Vaal Rugbyklub Conrad Robbertse, Kobus Kleyn en JP Storm het almal onlangs hul 50ste eerstespanwedstryd gespeel. Hulle het egter hulle feesviering op ys gesit en tot Saterdag 25 Junie gewag om hulle nuwe broekies op hulle tuisveld te dra. Die dag is nog meer spesiaal gemaak toe hulle met 86-0 geseëvier het.

