MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Rhino Week sorg vir kookwater rugby
VANDERBIJLPARK. – Die Dries van Heerden Rhino Streek Rugby Week vir laerskole het Saterdag op die VUT Isak Steyl-stadion tot einde gekom, na ‘n week propvol aksie. Verskeie spanne van Midvaal en Emfuleni het aan die week deelgneem. Daar is ook ‘n Rhino o.13-toerspan gekies wat in Desember in Skotland gaan toer. Vaalweekblad was daar …

VANDERBIJLPARK. – Die Dries van Heerden Rhino Streek Rugby Week vir laerskole het Saterdag op die VUT Isak Steyl-stadion tot einde gekom, na ‘n week propvol aksie. Verskeie spanne van Midvaal en Emfuleni het aan die week deelgneem.
Daar is ook ‘n Rhino o.13-toerspan gekies wat in Desember in Skotland gaan toer. Vaalweekblad was daar om van die hoogtepunte vas te vang.




