MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Valie se gholfdroom kry vlerke

VANDERBIJLPARK. – Wihandre Kruger, ‘n leerling aan die Hoërskool Transvalia, is tans besig om sy droom uit te leef by die Champion of Champions Wêreld Junior Toernooi wat van 26 tot 28 Julie op die Loch Erne gholfbaan in Noord-Ierland plaasvind. Die baan is deur Rory Mclroy ontwerp en 150 top juniors van regoor die …

VANDERBIJLPARK. – Wihandre Kruger, ‘n leerling aan die Hoërskool Transvalia, is tans besig om sy droom uit te leef by die Champion of Champions Wêreld Junior Toernooi wat van 26 tot 28 Julie op die Loch Erne gholfbaan in Noord-Ierland plaasvind.

Die baan is deur Rory Mclroy ontwerp en 150 top juniors van regoor die wêreld gaan om die gesogte titel meeding.

 

Wihandré op die setperk.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button