MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Valia viermanskap gereed vir SA’s

VAALPARK. – Vroeër vandeesmaand is daar by die Heron Banks Golfklub ‘n petoorhandiging-funksie gehou vir die viermanskap Damian Araujo, Aiden Leeb, Martin Papworth en Anton van Dam van die Hoërskool Transvalia wat Sentraal Gauteng by die SA Nasionale Hoërskole Gholftoernooi gaan verteenwoordig. Die toernooi vind van 1 tot 2 Augustus by Humewood in Port Elizabeth …

VAALPARK. – Vroeër vandeesmaand is daar by die Heron Banks Golfklub ‘n petoorhandiging-funksie gehou vir die viermanskap Damian Araujo, Aiden Leeb, Martin Papworth en Anton van Dam van die Hoërskool Transvalia wat Sentraal Gauteng by die SA Nasionale Hoërskole Gholftoernooi gaan verteenwoordig. Die toernooi vind van 1 tot 2 Augustus by Humewood in Port Elizabeth plaas. Tydens die verrigtinge het elke speler klerasie, toerusting en balle ontvang om hulle behoorlik vir die toernooi toe te rus.

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button