SportSportSportSport

Fotogalery: VRK vs NWU Vaal

VEREENIGING. – Dit is reguit eindstryd toe vir die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub nadat hy Saterdag op sy tuisveld vir NWU Vaal met 32-11 geklop het. VRK kom eerskomende Saterdag in die eindstryd van die Valke Super Peregrine-liga teen Springs in Springs te staan. *Vaalweekblad was by die halfeindstryd op Boelapark en het …

VEREENIGING. – Dit is reguit eindstryd toe vir die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub nadat hy Saterdag op sy tuisveld vir NWU Vaal met 32-11 geklop het.

VRK kom eerskomende Saterdag in die eindstryd van die Valke Super Peregrine-liga teen Springs in Springs te staan.

Aksie tydens die Valke Peregrine halfeindstryd tussen VRK en NWU Vaal. Foto’s: Ettienne van Rensburg

*Vaalweekblad was by die halfeindstryd op Boelapark en het die aksie vasgevang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button