Local newsSportSportSportSport

Dit reën klappe in Vaalpark

VAALPARK. – Terence Hill en Bud Spencer het bekendheid op die Silwerdoek in die se 70’s en 80’s verwerf vir hulle rolprente waarin hulle gereeld snotklappe uitgedeel het. Noem dit wat jy wil. Die taai klappe gaan vanmiddag in Vaalpark by The Bar with No Name reën wanneer die Ulitimate Slap Fight-liga ‘n draai in …

VAALPARK. – Terence Hill en Bud Spencer het bekendheid op die Silwerdoek in die se 70’s en 80’s verwerf vir hulle rolprente waarin hulle gereeld snotklappe uitgedeel het.

Noem dit wat jy wil. Die taai klappe gaan vanmiddag in Vaalpark by The Bar with No Name reën wanneer die Ulitimate Slap Fight-liga ‘n draai in die Vaaldriehoek maak.

Die Pynlike Klap (PK) kragmetings – ja ons is ‘n gesinskoerant – skop vanmiddag skuins na 15:30 af en gaan vir groot opwinding sorg.

Die inweeg van deelnemers het gister plaasgevind en die manne en vroue het mekaar nie gesoengroet nie. Die Vaaldriehoeker Danie van Heerden, die voormalige EFC swaargewig hokvegkampioen, sal ook in aksie wees.

Die inweeg van die Ultimate Slap Fight-liga het gister groot opwinding en pret verskaf. Foto’s: Verskaf

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button