SportSportSportSport
Valke-trofee pronk in NWU Vaal se trofeeskas
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se o.21-rugbyspan moes Saterdag 6 Augustus in Springs diep delf om Brakpan in die eindstryd van die Valke Peregrine-liga met 37-36 te klop. Die wipplankstryd het die toeskouers en afrigter laat naels kou maar ondanks ‘n reuse-terugvegpoging deur Brakpan het die manne in pers die wa deur die drif getrek. …

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se o.21-rugbyspan moes Saterdag 6 Augustus in Springs diep delf om Brakpan in die eindstryd van die Valke Peregrine-liga met 37-36 te klop. Die wipplankstryd het die toeskouers en afrigter laat naels kou maar ondanks ‘n reuse-terugvegpoging deur Brakpan het die manne in pers die wa deur die drif getrek.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
