JOHANNESBURG. – Die atmosfeer op Ellspark tydens gister se rugbytoets tussen die Springbokke en All Blacks was ‘n sensoriese fees. Iets wat meeste sterflinge wens hulle van hulle ‘bucketlist’ kan aftik. Hoewel die Nieu-Seelanders uiteindelik met 35-23 geseëvier het, was dit steeds ‘n belewenis. Vaalweekblad was daar om die epiese tweestryd tussen twee reuse van …
Makazole Mapimpi op pad doellyn toe in Saterdag 13 Augustus se toets op Ellispark teen die All Blacks. Foto's: Ettienne van Rensburg
JOHANNESBURG. – Die atmosfeer op Ellspark tydens gister se rugbytoets tussen die Springbokke en All Blacks was ‘n sensoriese fees. Iets wat meeste sterflinge wens hulle van hulle ‘bucketlist’ kan aftik. Hoewel die Nieu-Seelanders uiteindelik met 35-23 geseëvier het, was dit steeds ‘n belewenis. Vaalweekblad was daar om die epiese tweestryd tussen twee reuse van wêreldrugby vas te vang.
Eben Etsebeth vlieg soos Superman deur die lug om ‘n All Black vas te vat tydens Saterdag se rugbytoets tussen Springbokke en die All Blacks. Foto’s: Ettienne van RensbrgDaar het jy dit nou! Die toeskouer se plakkaat het baie aandag getrek. Volgens hom vat hy die Springboklosvoorspeler, Elrigh Louw, ‘n gebore en getoë Vaaldriehoeker se sussie matriekafskeid toe! Foto’s: Ettienne van RensburgDie Springbokhaker, Malcolm Marx, op die aanval.Handre Pollard en Malcom Marx moedig mekaar aan.Grrrr!! Die jong dame het geen geheim gemaak wie sy ondersteun nie.Die skrumkoning, Frans Malherbe, draf uit op Ellispark op vir sy 50ste toets.Lood de Jager en Lukhanyo Am in die verdediging.Die All Black David Havili op die aanval.Eben Etsebeth, Siya Kolisi en Joseph Dweba sak op David Havili toe.Ardie Savea agsteman van die All Blacks hardloop op die veld.Die hokvegkampioen Dricus Du Plessis (wit baadjie) was Saterdag die vlagdraer vir die Springbokke.Die gevreesede en gerespekteerde Haka!Die gevreesede en gerespekteerde Haka!Die gevreesede en gerespekteerde Haka!SkrumtydCovid19 protocols word steeds op stadions uitgevoer.‘n Vlamme-verwelkoming vir die All BlacksMakazole Mapimpi op pad doellyn toe.Frans Malherbe draf op vir sy 50ste toets.Die Springbokke sing die volkslied uit volle bord.David Savili op die aanvalSam Cane lei die All Blacks in die Haka.Die Springbok-agsteman, Dwayne Vermeulen rank hoog in die lynstaan.Makazole Mapimpi op vir sy drie teen die All Blacks.Eben Etsebeth rank hoog om besit te bemeester.Dwayne Vermeulen veskaf besit aan Willie le Roux onder druk.Die springbokke sing die volkslied uit volle bors.Frans Malherbe op sy besteMakazole Mapimpi, drieëvraat van die Bokke rond af in die hoekie.Makazole Mapimpi slaan bresse in die All Black verdediging.Lood de Jager, Peter-Steph du Toit en Duane Vermeulen draf uit op Ellispark.Die Nieu-Seelander Jordie Barrett weet nie watter kant Makazole Mapimpi toe gaan nie.Jordie Barrett voer ‘n lynskop onder groot druk van Makazole Mapimpi uit.Die Springbok-losskakel, Handre Pollard, word deur Sam Cane vasgevat.Die Springbokke se slotpaar Eben Etsebeth en Lood de Jager draf op die veld.Sam Whitelock, slot van die All Blacks val die voordeellyn aan.Handre Pollard seil onder Ardie Savea in.Ardie Savea, agsteman van die All Blacks klop vir Handre Pollard.Jesse Kriel, regtervleuel van die Springbokke maak gereed om ‘n duikslag uit te voer.Eben Etsebeth hurk agter die pale nadat die All Blacks ‘n drie gedruk het.Frans Malherbe neem die oomblik in nadat hy vir sy 50ste toets vir die Springbokke uitgedraf het.Jesse Kriel van die Bokke staan breed in die All Blacks se pad.Pieter-Steph du Toit en Duane Vermeulen maak gereed om die voordeellyn met hand en tand te verdedig.Ardie Savea glip verby Jesse Kriel terwyl Handre Pollard op hom toessak.Handre Pollard en Siya Kolisi was rotsvas in die verdediging.Jessie Kriel voer ‘n desperate duikslag op Ardie Savea uit.Die Impi’s Spring hoog in die lug digby Frans Malherbe wat Saterdag se 50ste toets vir die bokke gespeel het.Ardie Savea verloor sy balans terwyl die Springbok-heelagter Damian Willemse op hom toessak.Frans Malherbe draf verby die All Blacks in sy 50ste toets.Geen deurkomkans. Siya Kolisi en Duane Vermeulen stuit ‘n All Black se vordering.Sam Cane, kaptein van die All Blacks moedig sy troepe aan.Damian Willemse heelagter van die Springbokke maak gereed om die bal te laat loop terwyl ‘n Nieu-Seelander laag onder hom inseil.Damian Willemse stuit Ardie Savea se vordering.Die Mapimpi Express op volle vaart!Die Springbokkaptein Siya Kolisi is net te laat om die All Black drie te keer.Faf de Klerk, skrumskakel van die Springbokke glimlag vir die toeskouers. Hy moes Saterdag 13 Augustus die toets van die kantlyn af dophou nadat hy die vorige naweek teen die All Blacks harsingskudding opgedoen het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za