SportSportSportSport
Mini-hokkie op sy beste
SASOLBURG. – Noordskool in Sasolburg was Saterdag 13 Augustus ‘n miernes van aktiwiteit toe hy gasheer vir mini-hokkiespanne van regoor die Vaaldriehoek gespeel het. Man en watter lekker dag was dit nie. Die tergende geure van pannekoek en boerewors op die kole het al die toeskouers en deelnemers reeds vroegdag laat toustaan terwyl die hokkiestokke …

SASOLBURG. – Noordskool in Sasolburg was Saterdag 13 Augustus ‘n miernes van aktiwiteit toe hy gasheer vir mini-hokkiespanne van regoor die Vaaldriehoek gespeel het.
Man en watter lekker dag was dit nie. Die tergende geure van pannekoek en boerewors op die kole het al die toeskouers en deelnemers reeds vroegdag laat toustaan terwyl die hokkiestokke in die agtergrond geklap het.
Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
