SportSportSportSport
Rugby-glorie wink vir SHS
SASOLBURG. – Die o.15-rugbyspan van die Sasolburg Hoërkool (SHS) staan op die drumpel om rugbygeskiedenis te maak wanneer hy Saterdag in Pretoria teen Frans du Toit van Limpopo in die eindstryd van die Noordvaal Virsekerbeker te staan kom. SHS het vir Linden net-net 15-14 in die halfeindronde geklop. SHS se o.16’s het ook ‘n puik …
SASOLBURG. – Die o.15-rugbyspan van die Sasolburg Hoërkool (SHS) staan op die drumpel om rugbygeskiedenis te maak wanneer hy Saterdag in Pretoria teen Frans du Toit van Limpopo in die eindstryd van die Noordvaal Virsekerbeker te staan kom.
SHS het vir Linden net-net 15-14 in die halfeindronde geklop. SHS se o.16’s het ook ‘n puik seisoen beleef maar hulle opmars is in die halfeindronde gestuit toe hulle deur Riebeeckrand geklop is.
Die Vaaldriehoek hy styf duim vas vir SHS se o.15’s. Bring daai beker huis toe!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
