SportSportSportSport
Video: Hoogtepunte van die HPCA agt-aan-‘n-kant toernooi
HENLEY-ON-KLIP. – Die HPCA van Meyerton het Saterdag 7 Januarie in Henley-on-Klip op Fraser Park 2023 met ‘n 8-aan-‘n-kant kriekettoernooi vir o.11-spanne afgeskop. Die Alverton Stars het die toernooi gewen. Hiernaas is van die hoogtepunte van die toernooi.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!