SportSportSportSport
Emmies, Rissies en Dokkies nael en wys hul staal
VANDERBIJLPARK. – Die 2023 atletiek-seisoen het die Vaaldriehoek met ‘n knal getref. Dosyne Interhuis-byeenkomste het die naweek regoor die Vaaldriehoek plaasgevind. Vaalweekblad het bietjie by die Laerskool Emfulenipark, Laerskool Risiville en Hoërskool Dr. Malan se byeenkomste gaan inloer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!