SportSportSportSport

Kyk video: Sandtrax-aksie op sy beste

SASOLBURG. – Brullende enjins, die Afrika-son en adrenalien! Waarvoor kan ‘n petrolkop meer vra? Die Sandtrax MX Shootout #4 het Saterdag al dié hoofbestandele in oorvloed verskaf. Voeg daarby die verleidende reuk van tweeslag en vierslag-enijins seuitlaatgasse, sand wat in alle rigtings tref en ‘n energiedrankie in die hand en jy beleef motorsport Nirvana. Die …

SASOLBURG. – Brullende enjins, die Afrika-son en adrenalien!
Waarvoor kan ‘n petrolkop meer vra? Die Sandtrax MX Shootout #4 het Saterdag al dié hoofbestandele in oorvloed verskaf. Voeg daarby die verleidende reuk van tweeslag en vierslag-enijins seuitlaatgasse, sand wat in alle rigtings tref en ‘n energiedrankie in die hand en jy beleef motorsport Nirvana.
Die jaers het ook nie op hulle laat wag nie. Man en masjien het alles in die stryd gewerp om hulself en die toeskouers tot nuwe hoogtes aan te spoor. Hoewel die ryers hier en daar noue ontkominge gehad het, is niemand ernstig beseer nie.
Die Sandtrax MX Park verdien ‘n pluimpie vir die voorsorg wat vir die deelnemers en toeskouers se veiligheid getref is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button