MEYERTON. – Cyanda Bekker van die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton het Sondag 22 Januarie die Summer Fast One 40km bergfietsresies kafgedraf. Sy het 47ste algeheel geëindig en was die derde vrou oor die eindstreep. Sy het tweede in ouderdomsgroep geëindig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

