SportSportSportSport

Rhino week datums bekend

VANDERBIJLPARK. – Die datums vir die gesogte jaarlikse Dries van Heerden Rhinoweek is bekend. Die lang gewag is amper verby. Die hoërskole streeks week vir rugby en hokkie vind van 27 Junie tot 1 Julie op die VUT Isak Steyl-stadion plaas terwyl die vlagskip provinsiale week van 4 Julie tot 8 Julie plaasvind. En laaste …

VANDERBIJLPARK. – Die datums vir die gesogte jaarlikse Dries van Heerden Rhinoweek is bekend. Die lang gewag is amper verby.

Die hoërskole streeks week vir rugby en hokkie vind van 27 Junie tot 1 Julie op die VUT Isak Steyl-stadion plaas terwyl die vlagskip provinsiale week van 4 Julie tot 8 Julie plaasvind.

Rugby-aksie tydens die Rhino week in Vanderbijlpark. Foto: Ettienne van Rensburg

En laaste maar nie die minste nie vind die Laerskole rugby en hokkie streeks week vind van 12 Julie tot 15 Julie plaas.

Vir meer inligting kontak vir Martin van Wyngaardt by 073 746 6628 of vir Dries van Heerden by 083 274 7558 of stuur ‘n e-pos aan: admin@prestigejeugsport.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button