SportSportSportSport
VRK en Springs in Gold Cup
VANDERBIJLPARK. – Vereeniging Rugbyklub en Springs sal vanjaar die Valke Rugbyunie in SA Rugby se Gold Cup verteenwoordig. Springs vier vanjaar se 100ste bestaansjaar en gaan met ‘n reuse-aanslag vorendag kom. Die datums vir die Gold Cup is: 22 Julie – 32 Spanne; 29 Julie – 16 spanne; 16 September – Kwarteindronde; 23 September – …

VANDERBIJLPARK. – Vereeniging Rugbyklub en Springs sal vanjaar die Valke Rugbyunie in SA Rugby se Gold Cup verteenwoordig.
Springs vier vanjaar se 100ste bestaansjaar en gaan met ‘n reuse-aanslag vorendag kom.
Die datums vir die Gold Cup is: 22 Julie – 32 Spanne; 29 Julie – 16 spanne; 16 September – Kwarteindronde; 23 September – Halfeindronde en 30 Sptember – Eindstryd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
