SportSportSportSport

SHS se atletiek-vlam brand hoog

SASOLBURG. – Sasolburg Hoërskool (SHS) het met ‘n medalje-oes van 83 in totaal die HTS Sasolburg se Uitnodigingbyeenkoms wat Saterdag op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het, oorheers. SHS se medalje-oes het 31 goue-, 24 silwer- en 28 bronsmedaljes ingesluit. Agtien skole het aan die byeenkoms deelgeneem. Die plaaslike skole wat ook daar deelgeneem het …

SASOLBURG. – Sasolburg Hoërskool (SHS) het met ‘n medalje-oes van 83 in totaal die HTS Sasolburg se Uitnodigingbyeenkoms wat Saterdag op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het, oorheers.
SHS se medalje-oes het 31 goue-, 24 silwer- en 28 bronsmedaljes ingesluit. Agtien skole het aan die byeenkoms deelgeneem. Die plaaslike skole wat ook daar deelgeneem het was Riverside High School, Parys, HTS Sasolburg, Afrikaans Hoërskool Sasolburg en Suncrest High School.

Aksie tydens die HTS Sasolburg se Uitnodigingbyeenkoms wat Saterdag in Sasolburg plaasgevind het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button