VEREENIGING. – Die Wes-Kring Interlaerbyeenkoms wat verlede week by die HS Overvaal ondanks dreigende onweerswolke voortgegaan het, het goeie atletiek opgelewer. Vaalweekblad se kameras was daar om van die aksie vas te vang.
Jaiden-Lee Mailes van die LS Vryheidsmonument doen sy bes in die verspring tydens die Wes-Kring Interlaer. Foto's: Ettienne van Rensburg
VEREENIGING. – Die Wes-Kring Interlaerbyeenkoms wat verlede week by die HS Overvaal ondanks dreigende onweerswolke voortgegaan het, het goeie atletiek opgelewer.
Vaalweekblad se kameras was daar om van die aksie vas te vang.
Aksie tydens die Wes-Kring Interlaer. Foto’s: Ettienne van Rensburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za