SportSportSportSport
Oos-Kring Inter kook
VEREENIGING. – Die Oos-Kring Interlaer wat by die Laerskool Risiville aangebied is, het puik atletiek opgelewer. Hoewel die Laerskool Sonlandpark die gasheer was van vanjaar se byeenkoms is die Rissies se spoggeriewe gebruik. Die Rissies se geesspan was ook op hulle pos en het die atlete tot nuwe hoogtes aangespoor. Vaalweeklad se kameras was ook …

VEREENIGING. – Die Oos-Kring Interlaer wat by die Laerskool Risiville aangebied is, het puik atletiek opgelewer. Hoewel die Laerskool Sonlandpark die gasheer was van vanjaar se byeenkoms is die Rissies se spoggeriewe gebruik.
Die Rissies se geesspan was ook op hulle pos en het die atlete tot nuwe hoogtes aangespoor. Vaalweeklad se kameras was ook daar om die aksie vas te vang.
*Die uitslae van die byeenkoms was ten tye van publikasie nie beskikbaar nie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
