SportSportSportSport
Inter-aksie op sy beste
SASOLBURG. – Die Sirkel 2 Interlaer-byeenkoms vir Vanderbijlpark-skole wat Dinsdag 21 Februarie deur die Laerskool DF Malherbe op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse-sukses. Nadat die reën verskeie byeenkomste in die wielie gery het, het die atlete op ‘n sonnige, droë dag alles in die stryd gewerp om hulle atletiek-doelwitte vir die …
SASOLBURG. – Die Sirkel 2 Interlaer-byeenkoms vir Vanderbijlpark-skole wat Dinsdag 21 Februarie deur die Laerskool DF Malherbe op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse-sukses.
Nadat die reën verskeie byeenkomste in die wielie gery het, het die atlete op ‘n sonnige, droë dag alles in die stryd gewerp om hulle atletiek-doelwitte vir die seisoen te bereik en te oortref. Die byeenkoms het skitterende atletiek opgelewer.














At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
