Boks-bederf wag op Valies
VANDERBIJLPARK. – Indien jy nie weet wat om met jouself vanaand aan te vang nie is daar ‘n oplossing vir die probleem. Die Blue Stallion Boxing Fitness Club bied vannaand om 18:00 by die Quest Conference Centre in Vanderbijlpark ‘n White Collar Bokstoernooi aan, wat beloof om boks uit die boonste rakke op te lewer. …

VANDERBIJLPARK. – Indien jy nie weet wat om met jouself vanaand aan te vang nie is daar ‘n oplossing vir die probleem.
Die Blue Stallion Boxing Fitness Club bied vannaand om 18:00 by die Quest Conference Centre in Vanderbijlpark ‘n White Collar Bokstoernooi aan, wat beloof om boks uit die boonste rakke op te lewer.
Die deure open om 17:00. Kaartjies beloop R100 per persoon vir volwassenes en R50 vir kinders onder 12 jaar. Daar sal kos en ‘n kontantkroeg beskikbaar wees.
Dier gevegte wat vir die aand geskeduleer is, is:
1.Leon Pretorius – BSBF
VS
Allen Thomas
(Basil Ray Boxing and Fitness)
2. Kyle Lewis
(Basil Ray Boxing and Fitness)
VS
Kurt GroeBnewaldt
(Boxfit Bredell Boxing Club)
3. Marnu Kruger – BSBF
VS
Andre Webber
(Boxfit Bredell Boxing Club)
4. Brandon Barnard
(Boxfit Bredell Boxing Club)
VS
Chris Van Aardt
(Boxfit Bredell Boxing Club)
5. Justin Cappe
(Boxfit Bredell Boxing Club)
VS
Jonathan Roets
(Bad Boxing Gym)
6. Wilson Mokhothu (BSBF)
VS
Robert Sosibi
(BRD Boxing Gym)
7. Mthombeni Howard (BSBF)
VS
Oratilwe Mphokane
BRD Boxing Gym
8. Aphelele Smayile (BSBF)
VS
Werner Young
(Basil Ray Boxing and Fitness)
9. Leon Muller
(Bad Boxing Gym)
VS
Dean Lategan
(Basil Ray Boxing and Fitness)
10. Dwayne Oostuizen
VS
Garry Ludewyke
(Boxfit Bredell Boxing Club)

