SportSportSportSport

Spanners draai CBC se skroewe vas

SASOLBURG. – Die eerste rugbyspan van HTS Sasolburg het vroeër vanmiddag op sy tuisveld vir CBC met 61-0 afgeslag. Die tuisspan het puik hardlooprugby gespeel en nege drieë in totaal gedruk en rustyd reeds met 40-0 voorgeloop. Na rustyd het die spanners sy plaasvervangerbank ingespan en sy voet effens van die versneller afgehaal. Die Spanners …

SASOLBURG. – Die eerste rugbyspan van HTS Sasolburg het vroeër vanmiddag op sy tuisveld vir CBC met 61-0 afgeslag.

Die tuisspan het puik hardlooprugby gespeel en nege drieë in totaal gedruk en rustyd reeds met 40-0 voorgeloop. Na rustyd het die spanners sy plaasvervangerbank ingespan en sy voet effens van die versneller afgehaal.

Die Spanners se Sazi Sipondlo se driekuns aan drieë was iets besonders.

PUNTEMAKERS:

HTS Sasolburg: 61 (40): Drieë: Sazi, Sipondlo (3), Armand Neethling, Ampie Reyneke, Thato Letswaro, Peabo Pienaar, Shaun Shabalala en Kgotso Thumahole. Doelskoppe: Armand Neethling (6), Adriaan Swanepoel en Tebz Motaung.

CBC 0 (0)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button