SportSportSportSport

Sasolburg Rugbyklub vier 70ste in styl

SASOLBURG. – ‘n Rugbyfees, propvol gees! Dit is wat homself Saterdag 11 Maart op die Sasolburg Rugbyklub se tuiste by die DP de Villiers-stadion afgespeel het. Die klub vier vanjaar sy 70ste bestaansjaar en VUT, Vanderbijlpark, Nigel, Meyerton, Diggers, Edenvale en Reitz het die naweek saam met die Sasolburg Cobras rugbymakietie kom hou. Daar was …

SASOLBURG. – ‘n Rugbyfees, propvol gees! Dit is wat homself Saterdag 11 Maart op die Sasolburg Rugbyklub se tuiste by die DP de Villiers-stadion afgespeel het.

Die klub vier vanjaar sy 70ste bestaansjaar en VUT, Vanderbijlpark, Nigel, Meyerton, Diggers, Edenvale en Reitz het die naweek saam met die Sasolburg Cobras rugbymakietie kom hou.

Daar was ook springkastele vir die kleinspan en ‘n lekker potjiekos kompetisie. Sonskyn, boerekos, iets vir die keel en kookwater rugby. Waarvoor kan mens meer vra?

Aksie tydens die Sasolburg Rugbyklub se 70ste bestaansjaar se rugbydag wat Saterdag 11 Maart plaasgevind het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button